Hacker News

Hacker News
URL news.ycombinator.com Edit this at Wikidata
Alexa-rang 1,586 (14 Junie 2018 (2018-06-14))[1]
Soort webwerf nuusversamelaar
Registrasie Opsioneel
Beskikbare tale Engels
Eienaar Y Combinator
Geskep deur Y Combinator
Gelanseer 19 Februarie, 2007 11 jaar gelede
Huidige status Aanlyn

Hacker News is 'n sosiale nuus webwerf wat fokus op rekenaarwetenskap en entrepreneurskap. Dit word gelei deur Paul Graham se belegging fonds en opstart broeikas, Y Combinator. In die algemeen, is inhoud wat ingedien kan word, gedefinieer as "enigiets wat jou intellektuele nuuskierigheid bevredig".[2]

  1. "ycombinator.com Site Info" (in Engels). Alexa Internet. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2020. Besoek op 14 Junie 2018.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named hn-guide

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search